top of page
Trap vir HOOP

ABSA Cape Epic 2019 ten bate van HOOP

deur deelnemers Niel Rossouw & Leon Erasmus

HOOP LAAT DIE WIELE ROL!

Bok Radio is 'n Gemeenskaps Radio Stasie gebasseer in Brackenfell in die noordelike voorstede van Kaapstad.  Ons het 'n dringende behoefte identifiseer vir hulp in die gemeenskap - dus die ontstaan van HOOP, waar Wilinda Ford die leiding neem!  Hierdie jaar gaan HOOP die wiele laat rol met ‘n baie opwindende fondsinsamelings projek. Dis ‘n uitmuntende asook UITPUTTENDE geleentheid en ons is trots om vir Leon Erasmus en Niel Rossouw aan die stuur van hierdie projek te hê!

Ons wil egter die Plaaslike gemeenskap betrek nie net om ons Epic span te ondersteun nie, maar ook deel te wees van ons projek, die aanloop tot die groot wedloop asook opkomende gebeure. 

Daar is vele wyses waarop Individue en Besighede kan betrokke raak, bv. Koop van Bokradio Hoop Fietsry Hempde, Per Km donasies, Borgskap op die Hoop Span se uitrustings ens. Alle Besighede sal blootstelling kry op ons sosiale media blaaie, Bokradio en TV.

JOIN THE BUILD UP TO THE CAPE EPIC!

Join in on the action by taking part in this year’s Cape Town Cycle Tour!

Cape Town Cycle Tour
Hoop Bokradio
R1400.00
Cape Cycle Tour Entry Ticket 
HOOP Cycling Shirt
Automatic Donation made to HOOP
R750.00
HOOP Cycling Shirt
Automatic Donation made to HOPE
Byers Security Epic

WIE TRAP VIR HOOP?

Leon & Niel het al vele wedrenne vir liefdadigheid as span aangedurf. Verlede jaar het hulle die EPIC voltooi ten bate van die Alta du Toit Nasorg Sentrum. Beide is ook betrokke by liefdadigheid op profesionele vlak met Niel aan die stuur van Byers Security Solutions en Leon met die BDE Groep. Die maatskappye is ook hierdie jaar ‘n borg vir die 2019 Epic ten bate van HOOP en tesame met BOK RADIO gaan hulle die pad aandurf om plaaslik ‘n verskil te maak.

 

Leon Erasmus

Leon has been involved in Adventure Sports for the past 15 years;  originally coming from a Provincial Cross County background changing to Triathlons, Adventure Racing and currently focussing on Mountain Biking. Being a strong athlete and endurance junkie Leon backs his all or nothing approach to life and racing by dedicated training. 

leon.erasmus@bdegroup.co.za

083 461 8591

 

 

Niel Rossouw

As his teammate Leon, he has 20 Years experience in Road and Mountain bike riding and is a Multiple finisher of many endurance, 240km one day events such as Trans Baviaans Cape Epic Finisher 2013. Together they have taken on several events in the name of charity. nielrossouw@byerssececurity.co.za

082 375 3260

Niel & Leon
Byers Security Epic
bottom of page